Wednesday, April 02, 2008

Good Night around the world

I got sent this email today. Needless to say I thought it was brilliant. 

Lekker slaap om die wêreld:

DUITS: Goeden nagt

AUSTRALIE: Night Mate

USA: Goodnite

DUITSLAND: Släfin si wöl

SUID-AFRIKA: Is die deure en staalhekke gesluit, die vensters toegemaak,die kar ingetrek en die alarms geaktiveer?

Is die Rotweilers gebêre en veilig?
Lekker slaap, moenie worry nie, Eskom sal die ligte afsit!

Labels:

0 Comments:

Post a Comment

Links to this post:

Create a Link

<< Home